Hieronder is voorbeeld materiaal van wat jy kan verwag.
Die jaarpakket sluit video, werkkaart en memo oor elke afdeling van graad 8 en graad 9 wiskunde in.

Hoofstuk | Onderwerp | Materiaal |
---|---|---|
Getallesoorte | Telgetalle en Natuurlike getalle | |
Heelgetalle | Priemgetalle | |
Algebra | Algebraise Uitdrukkings | |
Meetkunde | Hoeke |

Hoofstuk | Onderwerp | Materiaal |
---|---|---|
Getallesoorte | ||
Finasiele Wiskunde | Saamgestelde Rente | |
Produkte & Faktore | Produkte & Faktore: Inleiding | |
Grafieke | Reguitlyne |