Aanlyn Graad 9 Wiskunde Videos

Aanlyn Graad 9 Wiskunde Videos

R100.00 / month

Kry jou maandelikse subskripsie vir slegs R100 per maand!

Category:

Description

Hierdie subskripsie gee jou toegang tot al ons aanlyn Graad 9 Wiskunde videos, werkkaarte en memos oor die volgende hoofstukke:

Getallesoorte:

Kan jy identifiseer in watter getallestelsel ‘n gegewe getal le?  Is jy gemaklik met die verskil tussen ongedefinieerd, nul en nie-rieel?  Hier som ons dit alles vir jou op.

KGV en GGF:

Verduideliking van hoe om die KGV en GGF van enige twee of drie gegewe getalle te vind deur priemfaktorisering te gebruik.

Wetenskaplike notatie:

Graad 8 Hersiening

Verhouding, Koers en Eweredigheid:

Baie belangrike hoofstuk in graad 9.  Hierdie hoofstuk het 3 afdelings en dit is belangrik om te weet watter tipe vrae jy onder elkeen van die verskillende afdelings kan verwag.  Ek bespreek elkeen van die drie afdelings en doen voorbeelde van wat jy in toets of eksamen kan verwag.

Finansiele Wiskunde:

Enkelvoudige Rente (Graad 8 Hersiening)

Huurkoop (Graad 8 Hersiening)

Saamgestelde Rente

Omgekeerde vraag

Wisselkoers (Graad 8 Hersiening)

Opsomming:  Oefeninge oor wat jy in ‘n toets of eksamen kan verwag oor aanlyn graad 9 wiskunde klasse.

Eksponente

Wette

Eksponente Voorbeelde

Eksponensiele Vergelykings

Produkte en Faktore

Inleiding

Produkte: Voorbeelde

Faktorisering: Tipes

Faktorisering: Voorbeelde

Breuke

Algebraise Breuke

Breuk omskakelings

aanlyn graad 9 wiskunde klasse

aanlyn graad 9 wiskunde klasse

Vergelykings

Tipe Vergelykings

Vergelykings met breuke

Opsomming: Oefening van wat jy kan verwag in ‘n toets of eksamen.

Reguitlyne

Inleiding

Skets:  In diepte verduideliking oor hoe om graad 9 reguitlyne te skets.

Vind die vergelijking:  In diepte verduideliking oor hoe om die vergelyking van ‘n reguitlyn te vind as die skets gegee word.

Statistiek

Statistiek Teorie

Waarskynlikheid

Boomdiagramme

Meetkunde

Hoeke (Graad 8 Hersiening)

Pythagoras (Graad 8 Hersiening)

Kongruensie: Verduideliking van hoe om twee gegewe driehoeke kongruent te bewys.

Gelykvormigheid: Verduideliking van hoe om twee gegewe driehoeke gelykvormig te bewys.

Oppervlakte en Omtrek (Graad 8 Hersiening)

Volume en TBO (Graad 8 Hersiening)

Skaalfaktore:  Ons bespreek die term skaalfaktor en wat dit beteken.

Hersiening

Vraestel 1:  ‘n Volledige vraestel 1.  Maak seker jy kan die vraestel in die gegewe tyd doen.  Indien nie, moet jy die areas waarmee jy nog nie gemaklik is nie identifiseer, weer die video kyk en dan nog voorbeelde uit ‘n boek soos die X Faktor of Pythagoras gaan doen. Indien jy steeds probleme het en hulp benodig, bespreek ‘n sessie by my op die TUTOR AANLYN blad.

Vraestel 2:  ‘n Volledige vraestel 2.  Maak seker jy kan die vraestel in die gegewe tyd doen.  Indien nie, moet jy die areas waarmee jy nog nie gemaklik is nie identifiseer, weer die video kyk en dan nog voorbeelde uit ‘n boek soos die X Faktor of Pythagoras gaan doen. Indien jy steeds probleme het en hulp benodig, bespreek ‘n sessie by my op die TUTOR AANLYN bladsy.

Voorbeeld Werkkaart

Voorbeeld Memo

Go to Top