Kry jou maandelikse subskripsie teen slegs R100 per maand!
Aanlyn Graad 10 Wiskunde Videos
R100.00 / month
Description
GRAAD 10
Hierdie subskripsie gee jou toegang tot al ons Graad 10 Wiskunde videos, werkkaarte en memos oor die volgende hoofstukke:
- Getalle en Getalpatrone: Getallelyne, Getalpatrone, Getallesoorte.
- Produkte: Graad 9 Hersiening, TweetermxDrieterm, Gemengde Hersiening.
- Faktorisering: Graad 9 Hersiening, Som en Verskil van derdemagte, Kwadratiese drieterme, Groepering, Gemengde Hersiening.
- Breuke: Vermenigvuldiging en Deling, Optelling en Aftrekking, Gemengde Hersiening.
- Eksponente: Vermenigvuldiging en Deling, Optelling en Aftrekking, Gemengde Hersiening.
- Vergelykings: Graad 9 Hersiening, Lineere en kwadratiese vergelykings, Vergelykings met breuke, Gelyktydige vergelykings, Letter vergelykings, Eksponensiële vergelykings, Ongelykhede, Gemengde Hersiening.
- Grafieke: Funksie Notasie. Skets van reguitlyn, parabool, hiperbool en eksponensiële grafieke. Vind van die vergelykings van reguitlyn, parabool, hiperbool en eksponensiële grafieke. Defenisieversameling en Waardeversameling.
- Trigonometrie: Verhoudings, Sakrekenaarsomme, Driehoeksomme, Spesiale hoeke, Kwadrantsomme, Hoogtehoeke en Dieptehoeke, Trigonometriese grafieke.
- Euklidiese Meetkunde
- Analitiese Meetkunde
- Finansiële Wiskunde
- Statistiek
- Waarskynlikheid