Description

Hierdie produk gee jou toegang tot my reeks Oktober webinar sessies waar ek Vraestel 2 volledig hersien. Ek sal elke Vrydag middag van Oktober 16:00-18:00 ‘n sessie aanbied:

9 OKTOBER (SESSIE 1) – Oorsig van VRAESTEL 2, STUDIE wenke, STATISTIEK (gr11 en gr12)

16 OKTOBER (SESSIE 2) – Analitiese Meetkunde (gr11 en gr12)

23 OKTOBER (SESSIE 3) – Trig (gr11 en gr12)

30 OKTOBER (SESSIE 4) – Euklidiese Meetkunde (gr11 en gr12)

Vraag en antwoord sessie aan die einde!!!