Description

Hierdie produk gee jou toegang tot my reeks Oktober webinar sessies waar ek Vraestel 1 volledig hersien. Ek sal elke Dinsdag middag van OKTOBER 16:00-18:00 ‘n sessie aanbied:

DINSDAG 6 OKT (SESSIE 1) – Oorsig van VRAESTEL 1, STUDIE wenke, gr11 afdelings

DINSDAG 13 OKTOBER (SESSIE 2) – Rye en Reekse, Inverse funksies

DINSDAG 20 OKTOBER (SESSIE 3) – Finansieël, Waarskynlikheid

DINSDAG 27 OKTOBER (SESSIE 4) – Calculus

Vraag en antwoord sessie aan die einde!!