Kry jou maandelikse subskripsie teen slegs R149 per maand!
Graad 10 Aanlyn Wiskunde Videos
R149.00 / month
Description
Hierdie subskripsie gee jou toegang tot al ons Graad 10 Wiskunde videos, werkkaarte en memos oor die volgende hoofstukke:

1 GETALLE & PATRONE
1.1 Getallelyne & Notasies
1.2 Getallesoorte
1.3.1 Getalpatrone: Lineêr
1.3.2 Getalpatrone: Eksponenieël en kwadraties (Nie-lineêr)
2 PRODUKTE
2.1 Gr.9 Hersiening
2.2 (Binoom) x (Trinoom)
2.3 Gemengde Hersiening
3 FAKTORISERING
3.1 Gr.9 Hersiening
3.2 Som & Verskil van Derdemagte
3.3 Kwadratiese Drieterme
3.4 Groepering
3.5 Gemengde Hersiening
4 BREUKE
4.1 Vermenigvuldiging & Deling
4.2 Optel & Aftrek
4.3 Gemengde Hersiening
5 EKSPONENTE
5.1 Basiese Beginsels
5.2 Vermenigvuldiging & Deling
5.3 Optel & Aftrek
5.4 Gemengde Hersiening
6 VERGELYKINGS
6.1 Gr.9 Hersiening
6.2 Lineêre & Kwadratiese Vergelykings
6.3 Vergelykings met Breuke
6.4 Gelyktydige Vergelykings
6.5 Letter Vergelykings
6.6 Eksponensiële Vergelykings
6.7 Ongelykhede
6.8 Gemengde Hersiening
7 GRAFIEKE
7.1 Funksie Notasie
7.2.1 Reguitlyne: Gr.9 Hersiening
7.2.2 Reguitlyne: Lyne wat Sny
7.3.1 Parabool: Hoe om te Skets
7.3.2 Parabool: Vind die Vergelyking
7.3.2 Parabool: Gemengde Vrae
7.4.1 Hiperbool: Hoe om te Skets
7.4.2 Hiperbool: Vind die Vergelyking
7.5.1 Eksponensïele Grafiek: Hoe om te Skets
7.5.2 Eksponensïele Grafiek: Vind die Vergelyking
7.6 Defeniseversameling en Waardeversameling
8 TRIGONOMETRIE
8.1 Verhoudings: Sin Cos Tan
8.2.1 Sakrekenaarsomme: Vereenvouding
8.2.2 Sakrekenaarsomme: Berekening van die Hoek
8.3 Driehoeksomme: Berekening van Sylengtes & Hoekgroottes
8.4 Spesiale Hoeke
8.5 CAST diagram
8.6 Kwadrantsomme: Hoeke op die Kartesiese Vlak
8.7 Hoogtehoeke & Dieptehoeke
9 TRIG GRAFIEKE
9.1 Trig grafieke: Basiese beginsels
9.2 Hoe om skets
9.3 Vind die vergelyking
9.4 Interpretasie
10 FINANSIËLE WISKUNDE
10.1 Enkelvoudige & Saamgestelde Rente
10.2 Tydlynsomme: Veranderende Rentekoerse
11 EUKLIDIESE MEETKUNDE
11.1 Meetkunde Hersiening: Hoeke en Lyne
11.2 Meetkunde Hersiening: Kongruensie & Gelykvormigheid
11.3 Middelpunt Stelling
11.4 Vierhoeke: Bewys van parallelogramme
11.5 Vierhoeke: Bewys van reghoeke, ruite, vierkante, trapesium, vlieër
11.6 Gemengde Hersiening
12 ANALITIESE MEETKUNDE
12.1 Formules
12.2 Spesiale lyne
12.3 Vierhoeke
13 METING
13.1 Volume & TBO
14 WAARSKYNLIKHEID
14.1 Teorie: Komplement, Snyding, Vereniging
14.2 Gemengde voorbeelde
15 STATISTIEK
15.1 Gemiddeld Mediaan en Modus
15.2 Houer-en-punt Diagram (Mond-en-snor Diagram)


