Kanselleer enige tyd, 7-dae waarborg
Geen Risiko: Ons glo so sterk in ons wiskundelesse dat ons hulle aanbied met ‘n 7-dae geldterugwaarborg. Indien jy of jou kind nie 100% tevrede is in die eerste week nie, kry jy ‘n volle terugbetaling – sonder dat ons jou bevraagteken.