Kry jou maandelikse subskripsie vir slegs R149 per maand!
Graad 11 Aanlyn Wiskunde Videos
R149.00 / month
Description
Hierdie subskripsie gee jou toegang tot al ons Graad 11 Wiskunde videos, werkkaarte en memos oor die volgende hoofstukke:

1 VERGELYKINGS & ONGELYKHEDE
1.1 Kwadratiese Vgls
1.1.1 Los op deur faktorisering
1.1.2 Vierkantsvoltooing
1.1.3 Kwadratiese Formule
1.1.4 Substitusie
1.1.5 Vergelykings met wortels
1.1.6 Gelyktydige Vergelykings
1.2 Ongelykhede
1.2.1 Kwadratiese ongelykhede (sketsie)
1.2.2 Moeiliker tipe ongelykhede
1.3 Aard van wortels
1.3.1 Delta
1.3.2 Moeiliker vrae
2 EKSPONENTE
2.1 Eksponente & Wortels
2.1.1 Eksponente: Gr.10 Hersiening
2.1.2 Wortels: Basics
2.1.3 Maal & Deel
2.1.4 Optel & Aftrek
2.1.5 Rasionalisering vd noemer
2.2 Eksponensiële Vergelykings
2.2.1 Basiese tipe
2.2.2 Los op deur faktorisering
2.2.3 Vergelykings waar die eksponente breuke is
3 GETALPATRONE
3.1 Kwadratiese Getalpatroon
3.1.1 Om die algemene term te bepaal
3.1.2 Omgekeerde vrae
4 FUNKSIES
4.1 Parabool
4.1.1 Skets parabool in standaardvorm
4.1.2 Skets parabool in draaipuntvorm
4.1.3 Vind die vergelyking
4.2 Hiperbool
4.2.1 Skets
4.2.2 Vind die vergelyking
4.3 Eksponensiële grafiek
4.3.1 Skets
4.3.2 Vind die vergelyking
4.4 Verdere tipe vrae
4.4.1 Defenisie- en Waardeversameling
4.4.2 Transformasies
4.4.3 Minimum/Maksimum
5 ALGEMENE TRIGONOMETRIE
5.1 Inleidend
5.1.1 Verdeling van alle trig
5.2 Reduksies
5.2.1 Basiese Reduksies
5.2.2 Reduksies van Numeriese hoeke
5.2.3 Groot hoeke en negatiewe hoeke
5.2.4 KO-Funksie reduksies
5.2.5 GEMENGDE REDUKSIES
5.3 Trig Vergelykings
5.3.1 Tipe 1
5.3.2 Tipe 2 – Tipe 4
5.4 Identiteite
5.4.1 Bewys van Identiteite
5.4.2 Waar identiteite ongedefinieërd is
5.5 Kwadrantsomme
5.5.1 Kwadrantsomme
5.6 Driehoeksomme
5.6.1 Driehoeksomme
6 TRIG FUNKSIES
6.1 GRAFIEKE
6.1.1 Basiese beginsels
6.1.2 Hoe om te skets
6.1.3 Hoe om die vergelyking te vind
6.1.4 Interpretasie tipe vrae
7 TRIG IN DRIEHOEKE
7.1 TRIG IN DRIEHOEKE
7.1.1 Teorie (Formules)
7.1.2 Numeriese vrae
7.1.3 Vrae met onbekendes
8 FINANSIËLE WISKUNDE
8.1 Effektiewe en Nominale Rentekoerse
8.2 Tydlyn tipe vrae
9 EUKLIDIESE MEETKUNDE
9.1 Teorie
9.1.1 Inleiding
9.1.2 Middelpunt stellings
9.1.3 Koordevierhoek stellings
9.1.4 Raaklyn stellings
9.2 Gemengde Vrae
9.2.1 Numeriese probleme
9.2.2 Vrae met veranderlikes
9.2.3 Bewys-tipe vrae
10 ANALITIESE MEETKUNDE
10.1 Gr10 Hersiening
10.1.1 Formules
10.1.2 Spesiale Lyne
10.1.3 Vierhoeke
10.2 Inklinasie Hoeke
Gemengde Hersiening
11 METING
11.1 Volume & TBO
12 DATA HANTERING
12.1 Gr.10 Hersiening
12.1.1 Gemiddeld Mediaan en Modus
12.1.2 SPREIDING rondom die MEDIAAN
12.2 SPREIDING rondom die GEMIDDELD
12.3.1 Standaard Afwyking en Uitskieters
12.3 Ogief
12.4.1 Hoe om te skets en verdere vrae
13 WAARSKYNLIKHEID
13.1. Teorie en Komplementêre gebeurtenisse
13.2 Venn-diagram
13.3 Tweerigting gebeurlikheidstabel
13.4 Boomdiagram


