Graad 12 Aanlyn Wiskunde Videos

Graad 12 Aanlyn Wiskunde Videos

R149.00 / month

Kry jou maandelikse subscriptie vir selos R149 per maand!

Description

Voorbeeld Inhoud

Voorbeeld Video

Voorbeeld Werkkaart

Voorbeeld Memo

Hierdie subskripsie gee jou toegang tot al ons Graad 12 Wiskunde videos, werkkaarte en memos oor die volgende hoofstukke:

1 RYE & REEKSE

1.1 Inleiding
1.1.1 Inleiding
1.2 Rekenkundig
1.2.1 Algemene term
1.2.2 Som van
1.3 Meetkundig
1.3.1 Algemene term
1.3.2 Som van
1.3.3 Som tot oneindig (Konvergeer)
1.4 Sigma Notasie
1.4.1 Basics
1.4.2 Voorbeelde
1.5 Gekombineerde rye
1.5.1 Gemengde Oefening
1.6 Toepassings
1.6.1 Gemengde Oefening

2 INVERSE FUNKSIES

2.1 Funksies
2.1.1 Inverse
2.1.2 Funksie of NIE
2.2 Parabool
2.2.1 Parabool en sy inverse
2.3 Log
2.3.1 Definisie & Oplos van vergelykings
2.3.2 Eksponensiële funksie en sy inverse
2.3.3 LOG grafiek: Voorbeeld vraag

3 FINANSIËLE WISKUNDE

3.1 Annuiteite
3.1.1 Inleiding
3.2 TOEKOMSTIGE waarde annuiteite
3.2.1 “Gewone” betalings
3.2.2 As aantal paaiemente (n) verander: Vind F en x
3.2.3 Delgingsfondse
3.3 HUIDIGE waarde annuiteite
3.3.1 “Gewone” betalings
3.3.2 Lening met laat betaling
3.3.3 Lening met onmiddelike betaling
3.3.4 Bepaal uitstaande balans
3.3.5 Wanneer paaiement oorgeslaan word
3.4 Nog tipiese vrae
3.4.1 Bereken die rente betaal
3.4.2 Bepaal die waarde van laaste paaiement

4 CALCULUS (DIFFERENSIASIE)

4.1 Inleidend
4.1.1 Inleidend
4.1.2 Limiete
4.2 Vind die afgeleide
4.2.1 Gebruik DEFENISIE
4.2.2 Gebruik REËLS (kortpad)
4.2.3 Nog REËLS: Meer uitdagend
4.3 Res- en Faktorstelling
4.3.1 Basiese beginsels
4.3.2 Faktorisering van polinome
4.4 Derdegraadse grafieke
4.4.1 Hoe om 3degraadse funksies te skets
4.4.2 Vind die vergelyking van 3degraadse grafieke
4.4.3 Raaklyne
4.4.4 Hoe om die afgeleide te skets
4.4.5 Gemengde grafiek vrae

5 TRIG

5.1 Teorie
5.1.1 Saamgestelde hoek identeite
5.1.2 Dubbelhoek identiteite
5.1.3 Gemengde oefening: Nuwe identiteite
5.1.4 Verstaan die vraag
5.2 Toepassing van nuwe identiteite
5.2.1 Reduksies
5.2.2 Kwadrantsomme
5.2.3 Driehoeksomme
5.2.4.1 Oplos van vergelykings: Tipe 1
5.2.4.2 Oplos van vergelykings: Tipe 2-4
5.2.5.1 Identiteite
5.2.5.2 Wanneer identiteite ongedefinieërd is
5.3 Trig grafieke
5.3.1 MIN & MAKS waardes
5.3.2 Gemengde Hersiening
5.4 Trig in driehoeke
5.4.1 3D Trig

6 EUKLIDIESE MEETKUNDE

6.1 Inleiding
6.1.1 Inleiding
6.2 Eweredigheid in driehoeke
6.2.1 Teorie: Eweredigheidstelling en Omgekeerde Eweredigheidstelling
6.2.2 Toepassing in probleme
6.2.3 Oppervlaktes & Eweredigheid
6.3 Gelykvormigheid in driehoeke
6.3.1 Teorie: Gelykvormigheidstelling
6.3.2 Toepassing in probleme
6.3.3 Toepassing in probleme – Driehoeke NIE gegee

7 ANALITIESE MEETKUNDE

7.1 Gr.11 Hersiening
7.1.1 Gr.11 Hersiening
7.2 Sirkels
7.2.1 Standaard vergelyking
7.2.2 Vind die vergelyking
7.2.3 Raaklyne aan sirkels
7.2.4 Meer as een sirkel

8 WAARSKYNLIKHEID

8.1 Keuse somme
8.1.1 Keuse somme
8.2 Fakulteit somme
8.2.1 Letter somme
8.2.2 Herhaling van letters
8.2.3 Boekrak/Sitplek tipe som
8.2.4 Kode somme

9 STATISTIEK

9.1 Lyn van Regressie
9.1.1 Vind a en b
9.1.2 Regressie faktor r
9.1.3 Hoe om die vergelyking te gebruik

Go to Top